Susannah York

Susannah York
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Susannah Yolande Fletcher
Geboorte (1939-01-09)9 Januarie 1939
Sterfte 15 Januarie 2011 (op 72)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2, insluitende Orlando Wells
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1959–2010
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susannah York (9 Januarie 1939 – 15 Januarie 2011) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Man for All Seasons (1966), They Shoot Horses, Don't They? (1969), Superman (1978), en Superman II (1980).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search